Duration 1:57

Begrafnisondernemer vertel van kliniese Covid-19-begrafnisse.

1 286 watched
0
2
Published 22 Jun 2021

Kaapstad, 21 Junie – ’n Kaapstadse begrafnisondernemer sê die kliniese aard van begrafnisse van mense wat aan Covid-19 beswyk het, is emosioneel uitmergelend. Begrafnisondernemers steier onder die hoë aantal sterftes sedert die begin van die pandemie. Hulle lewer boonop hierdie diens onder uitsonderlike omstandighede aan bedroefde families.

Category

Show more

Comments - 0